29
Sat, Apr
80 New Articles

Juanita du Plessis optrede

Entertainment
Typography

Juanita du Plessis het op Vrydagaand 24 Februarie 2017 by Curro Kathu opgetree as fonds-insamelingsprojek vir die iHeartCarli Trust. Kon-sertgangers het aan haar lippe gehang en kon nie wag om 'n foto saam met haar te neem nie. Baie geluk aan al die betrokkenes met 'n baie sukses-volle aand.