18
Sat, Nov
49 New Articles

Hail storm hits Kathu

Community News
Typography

Sondagmiddag 22 Ok-tober, het twee reuse haelstorms Kathu ge-tref - die een laatmiddag en die ander vroegaand.
Mense moes inderhaas jaag om skuiling te vind. Verskeie mense se huise, besittings en voertuie het groot skade op-gedoen. Dit was egter amper soos 'n white Christmas in die Kalahari oomblikke nadat die haelstorm verby was. Geluk-kig het baie van ons lesers pragtige foto's geneem van die gebeurtenis wat hulle met die koerant gedeel het.