18
Sat, Nov
49 New Articles

Veltie Veldman skryf

Community News
Typography

Meneer Kudu, meneer Davey, meneer André en juffrou Elma-rie het die Graad 6'e van Laerskool Kathu op 'n lekker veldskool gevat!
Die veldskool is gehou by 27 Degrees South Safari's en die veldskool- oom, en die Veldskooltannie, Jessie, was vrees-lik vriendelik en aangenaam gewees.
Die leerders het hope pret gehad en het alle aktiwiteite ongelooflik baie geniet.
Dit was voorwaar 'n besonderse er-varing vir elkeen. Ek, Veltie Veldman, sluit af, deur dankie te sê vir die geleent-heid  om te kon gaan , maar nou moet ek groet want my huiswerk moet gedoen word.