18
Sat, Nov
49 New Articles

RE/MAX Kalahari Presteer

Community News
Typography

RE/MAX Kalahari is vanjaar 10 jaar oud en die maatskappy on-derskei hom steeds as een van die top eiendomsagentskappe in die streek.
Nie net bied hulle 'n een-stop winkel vir alle eiendomsbehoeftes nie, hulle bied ook 'n persoonlike aanslag deur hul kliënte se beste belange op die hart te dra.
Die sukses van die besigheid kan ook gesien word in die agente se pres-tasies.
Die volgende agente van RE/MAX Kalahari top presteeders is in die RE/-MAX Suid-Afrika groep wat verhurings aanbetref, vir die jaar tot op datum.
Charlene Maritz van die Kathu tak is algeheel eerste in die land en onder-skei haar as Top Agent vir RE/MAX Eiendomme in Suid-Afrika.
Elretha van der Merwe (Kuruman) en Maree Ras (Kathu) is onderskeidelik vierde en agtste in die land en vorm deel van die top 10 RE/MAX agente in Suid-Afrika.
Die RE/MAX Kalahari span wil van die geleentheid gebruik maak om dié agente geluk te wens met hul pres-tasies en bedank hulle vir hul volge-houe harde werk.
RE/MAX Kalahari bedank ook al hul bestaande kliënte vir hul ondersteu-ning die afgelope jare en verwelkom ook alle voornemende kliënte.
Skakel hulle gerus vir al u eiendoms-behoeftes by