Onbeskaamd besoek Kuruman

Religion
Typography

Die gewilde gospel sangroep, Onbeskaamd, het Saterdagaand 20 Augustus 2016 by die NG Moedergemeente in Kuruman opgetree. Die kerkgebou was stampvol en almal het uit volle bors saam met die groep gesing.