20
Fri, Oct
42 New Articles

Ovalbaanmanne van Kathu blink uit

Streek / Regional
Typography

Op Saterdag 04 Maart 2017 het twee van Kathu se ovalbaanmanne uitgeblink by die Noord-Kaap streeksbyeenkoms in Kimberley. In die V8-klas het Charles Williams 'n tweede plek behaal (foto links). In die 2.1-klas het Schalk van der Merwe 'n derde plek behaal (foto regs). Die Kathu Gazette wens hulle baie geluk met hierdie mooi prestasies.