24
Sat, Jun
42 New Articles

Kathu vaar goed by ovaalbaan

Streek / Regional
Typography

Die ovaalbaanmanne en -vroue van Kathu het op 08 April 2017 weer baie goed gevaar by die ovaalbaan-wedrenne in Vryburg.

In die 1660-klas het Edward Van Den Heever derde plek behaal. 

In die 2.1-klas het Schalk Van Der Merwe tweede plek behaal. 

In die Lexus-klas het Nicky Beukes eer-ste plek behaal. 

In die 2 wiele-klas was Myrijke Theron eerste en Danelle Janse Van Vuuren twee-de. 

Baie geluk aan al die drywers.