Goue Gerwe

Streek / Regional
Typography

Tydens die Goue Gerwe se vergadering op 19 April 2016, is die trekking gehou van die kinderstoeltjie geskenk deur Petro de Klerk. Daarmee is R2820 ingesamel vir hul toerfonds. Petro het die trekking gedoen en die stoeltjie is gewen deur Jan de Klerk, veels geluk! Petro Sache het daarna ‘n voorlesing gegee uit Jean-Charles se boek  van eksamenflaters, Die Agterbankers. Die dames het lanklaas so lekker gelag.

 

Notice

Dear Readers Please take note of Our annual shut down.

Closing 8 December 2017

Opening 08 January 2018

Season's greetings to you all !