20
Fri, Oct
42 New Articles

The South African Further Education and Training Students Association (SAFETSA) commenced its national shut down of all the Technical Vocational Education and Training colleges (TVET) in the country on 19 January 2017. At Kathu’s campus, students also embarked on such movement in order to heart out their grievances.

Student activist and former student representative councillor Motsoethata Mampe addressed the mass meeting during the standstill of the classes. Some of the issues that were raised were pending results, reduction of student enrolment, infrastructure grants, employed but unqualified lecturers and the management arrogance and ignorance towards the students.

Mr Mampe also said that the college could not enrol according to their maximum capacity of their classrooms due to their reduced funding that does not support college operations.

“We would like to attract the attention of the Department of Education for quick remedial solutions and commitment. We also want the college management to allow students to stress their demands as we share the same sentiments,” says Mr Mampe.

The college was shut down for three days awaiting the resolutions from the Education Department. Subsequently, not the college management nor the department responded to the memorandum from the students.

On Tuesday 23 January students converged at the campus to launch another shut down of classes. The student activist continued to say “It is clear that the department does not take us seriously. To attain the attention we seek from them, we will engage in another long week standstill until our grievances are given attention. The classes will be suspended until next week Monday 30 January. We would also like to bring to our parents’ attention that, they must not worry to see their children not attending”.

The students vowed that, if they do not get response by next week, the strike will continue.   

 

Photograph: student activist Mr Motsoethata Mampe

 

Een van die oudste drie inwoners , almal bo 90jr,  van Huis Jan Vorster op Postmasburg waaroor ons verlede jaar in Oktober berig het, is op Kersdag in die ouderdom van 94jr en 3 maande, oorlede. Mev. Babs Labuschagne  was  tydens die beriggewing nog redelik gesond, maar het die afgelope tyd baie pyn verduur.

Mev. Labuschagne , wat eers nie van plan was om op 3 Augustus te stem nie, omdat sy “te oud is”, in haar woorde, het tog later met trots haar kruisie getrek.

Sy laat ‘n dogter , Anne-Mari Gavin in Nelspruit, en twee peetkinders wat sy van kleutertyd af grootgemaak het, Eddie en Trevor Moss agter; hul suster is reeds oorlede; ook twee van mev. Labuschagne se eie kinders is oorlede. Sy laat ook  klein-, agter- agter- en agter-agterkleinkinders agter. Haar kleindogter, Annike Claassens, in die omgewing het haar gereeld besoek.

Sy was ‘n merkwaardige en sterk persoonlikheid.

Daar is van haar op 7 Januarie 2017 in Huis Jan Vorster afskeid geneem tydens ‘n diens wat deur ds. Jannie Maree van die  plaaslike NG Kerk gelei is.

 

Tannie Babs Labuschagne wat onlangs oorlede is.

 

The employees of the My Idea Landscaping are hard at work in Siyathemba by making sure the gardens are well watered and taken care of. The My Idea Landscaping was established shortly after the eruption of the Dingleton Resettlement Project. Its purpose is to provide gardening services to the residents of Siyathemba.

Die bars wat dwarsdeur die binnekant van die velling deurloop, kan baie duidelik gesien word. Beide wiele is op dieselfde wyse onherstelbaar beskadig.

 

 

‘n Onaangename ervaring wat noodlottige gevolge kon hê het mnr. Johannes Bester van Erasmusstraat Sondagoggend 6 November 2016 getref toe hy by die enigste robot gestop en links gedraai het op pad dorp toe.

‘n Swaar vragmotor met ‘n sleepwa aan het van voor gekom en die draai wyd oor die stippellyn gevat dat mnr. Bester van die pad af moes wyk om nie deur die swaar voertuig getref te word nie. In dié proses het hy ook ‘n slaggat aan die kant getref wat twee van sy bande en wieldoppe onherstelbaar beskadig het. Die insident het ongeveer 08:15 plaasgevind.

Die SAPD is in kennis gestel wat die saak opgeneem het. Die swaar voertuig het al oor die brug in die Kathurigting verdwyn sonder om te stop en mnr. Bester kon in die poging om ‘n noodlottige ongeluk te vermy nie die registrasienommer neem nie.

Nadat die skade bepaal is, verneem mnr. Bester, dat dit ongeveer R10 000 sal kos....

Hy vra tereg waarom sulke swaar voertuie deur die dorp – ook op ‘n Sondag – ry? Op hul korrekte verbyroete beskik Jimbos oor al die nodige eet- en drinkgoed. Hy is egter dankbaar om met sy lewe af te kom want

hy kon met motor en al gelyk met die pad getrap gewees het.

(Terloops – vanoggend – Maandag - toe ek 10;00 dorp toe ry, staan ‘n groot donkerblou trok – met ‘n trailer aan – voor Spar geparkeer. Dit versper die uitsig van die verkeer wat in- en uit dié parkeer terrein moet beweeg...) en neem al die buite parkering op....)

 

Southern Grill, in die Honey Comb Sentrum, Bearestraat, Kuruman, het op Saterdag 21 Januarie 2017 ‘n skaap weggegee in ‘n gelukkige trekking. Klante wat die afgelope tyd meer as R150 daar spandeer het, het in aanmerking gekom vir die trekking.

Daar is ses finaliste wat vrae oor die geskiedenis van die sentrum en Southern Grill korrek kon beantwoord en wat die gelukkige trekking moes bywoon om vir die groot prys te kwalifiseer: Cecilia van Dam, Marius Hattingh, Niel Erlank, Natasha Markram, Jan-Louis Bester en Johan Malan.

Die sentrum is 11 jaar gelede gebou. Die spasie waarin Southern Grill tans is, was voorheen ‘n naaldwerk besigheid, Die Speldekussing. Southern Grill is op 9 Maart 2016 daar geopen.

Hulle is almal met gratis worsbroodjies bederf, waarna die eienaar, Dolf Venter en bestuurderes, Michelle Chapman, die trekking behartig het. Johan Malan was die gelukkige persoon wat met ‘n slagskaap huistoe is.

Wat Southern Grill uniek maak is dat hul slegs 100% beesvleis in hul burgers gebruik – geen soja of preserveermiddels nie. Hulle stel ook binnekort hul bio-afbreekbare wegneem houers bekend.

Vir meer inligting en kontakbesonderhede, kyk gerus na Southern Grill se advertensie op bladsy 12.

 

Die finaliste wat die trekking bygewoon het.

 

Bestuurderes, Michelle Chapman en eienaar, Dolf Venter wat die trekking behartig het.

 

Johan Malan (links) ontvang ‘n slagskaap.

On 26 December 2016 at Gasegonyana Town Hall in Kuruman, 15 young beauty queen hopefuls took to the stage to win the title of Little Miss Kuruman 2016 beauty pageant. Little Miss Kuruman founded by Nthabiseng Kgoronyane is for young girls between the ages of 6-12 years old to give them a platform to not only compete through their beauty but also intellectually, to help them build their self esteem and to craft them to be powerful role models within their various communities. “l established this pageant because l would like to empower the young girls in my community and teach them what l know so that tomorrow they may go further than l have gone and to teach them the importance of social responsibility in being the change you want to see in the world. This was also a fundraising event for my trip to London in March for Face of the Globe International Pageant 2017” said Founder, Nthabiseng Kgoronyane.

This is a platform where young girls learn the art of pageantry including how to walk, public speaking, community involvement work and etiquette of being a Pageant Queen. The first workshop was hosted at Kgalagadi Hotel in Batlharos where contestants got training from the founder and skills development from invited speakers such as Lesedi Moshounyane and Olorato Morwe, Miss Heritage  Bokone Bophirima 2016 and Nedien Andrews, Miss Northern Cape 2015 and Tsepo Kgatlhane.

All the contestants walked away with prizes from Kathu Gazette and Moloko Hair and Beauty Spa. The winner will receive modeling and public speaking training from some of South Africa ‘s best companies, full photoshoot from Jaipur Niemand Photography and she will be expected to be involved in Charity Work and Mentored by Nthabiseng Kgoronyane. Five contestants from the pageant are set to represent Northern Cape at a National Beauty Pageant competition in the Miss Heritage South Africa 2017 Junior Category later the year. The public was allowed to vote for their favourite contestants through an online voting system called Pageant Vote and Miss Public Choice 2016 is Theetso Elesang with 375 votes followed by second public choice run-up Rebantle Gaelatse with 295 votes.

The event that is to be an annual event believes in the motto that every girl is born a Goddess and is set for greatness. The attendants at the event were entertained by Fusion of RNB, Hip Hop and House Music, Traditional and Hip Hop dances by KayVich, Reffic, Incredible Motion, Remote Kontrol, Dibini Tsa Maemela Kgotsa Cultural group and many more.

 

Little Miss Kuruman 2016, Lerato Monchusi, 1st Princess Nonofo Tsogang, 2nd Princess Kitso Makhutle and Miss Public Choice -Theetso Elesang.

 

Die Mona Lisa’s het op Vrydag 21 November 2016 hul vyfde Flikflooi, soos hulle hul byeenkomste noem, by Gamagara Lodge gehou. Hierdie keer was dit ‘n Kersfees flikflooi met die oulikste geskenk-idees.

Hettie du Plessis het haar jeugboek, Operasie Gebakte Pere aan die dames bekendgestel. Dit is ‘n goeie geskenk idee vir kinders tussen 8 en 12 jaar. Selfs vir volwassenes is dit ‘n goeie idee om (selfs tweedehandse) boeke mooi toe te draai as geskenk.

Vir die volgende Pypkaneel-kompetisie bak die dames Kersfees-koekies.

Jenny Gerber het die oulikste geskenk-in-‘n-bottel idees in die Kweperlat-afdeling gedeel. Die dames kan dan ook elkeen vir die Kersete so ‘n geskenk-in-‘n-bottel saambring om onder mekaar uit te ruil.

“Vergeet appels – ‘n huisie knoffel ‘n dag laat die dokter wag!” was die tema vir die Kalbas-afdeling. 

Die volgende Flikflooi is op Vrydag 25 November 2016 om 9:00, weer by Gamagara Lodge. Dames wat belangstel om by die Mona Lisa’s aan te sluit, is welkom om vir Jenny te kontak by 073 222 8317.