GPF vier Valentynsdag

Wet & Orde / Law Enforcement
Typography

Kathu Gemeenskap Polisie Forum (GPF) het op Valentynsdag, Dinsdag 14 Februarie 2017 springmielies op verskeie punte aan motoriste uitgedeel. Hier is twee lede besig om motoriste oorkant Hoërskool Kathu te bederf daarmee. Die meegaande boodskap lees: “Ons gee om vir jou veiligheid.”