19
Sun, Nov
49 New Articles

Two suspects aged 31 and 41 years old were arrested on Tuesday at Pabalello after being found in possession of dagga.

It is alleged that Pabalello Crime Prevention Unit followed up on crime intelligence driven information about a car transporting dagga. The alleged car was stopped and searched and dagga weighing 9.15kg was found inside the car. The suspects’ house was also searched and more dagga weighing 52.75kg was recovered.

The dagga confiscated amount to the street value of R309 500.00. Both males were arrested and charged with dealing in dagga. They are expected to appear in court soon. Police investigation continues.   

On another incident Pabelello police have opened an enquiry following the discovery of suspected stolen copper at a second hand dealer store. The copper is estimated the value of R28 600.00. no one has been arrested and police investigation continues.

 

From left to right: Sergeant Eilers from LCRC, Reservist Constable Manuel Mdelomba, Constable Leonie Tatushe, Warrant Officer

Werner van As and Sergeant Linton Beerwinkel.

On 2017.01.23 Crime Prevention under command of WO Werner van As despatch to a business premise in Industrial Road Paballelo where they visited the premises of a second hand dealer. The react on information giving to them. There were a lot of copper pipes and bags of copper wire. It seems that someone try to sell the items to the 2nd hand dealer. They call out Sergeant George Steenkamp from the DPO office who also address 2nd hand dealers. There were 56 pipes and 440 kg copper cable wire. Normally copper sells for R65/kg meaning that the copper wire confiscated are to the value of R28 600.00 No arrest have been made yet but investigation continue. The details of the person selling the copper is known to the SAPS.

 

Just a note : Unfortunately the copper pipes are too long to be weight to estimate the value. Busy to solve the problem.

‘n Booswig of booswigte het onlangs die malperd opgesaal en besluit om by die Mier poskantoor in te breek met die skynbare gedagte om maklik kontant in die hande te kry vir die feestyd.

Saterdagoggend 17 Desember 2016 het die oplettende waarnemende posmeesteres, Magda Titsol, opgemerk dat die heining se hek oopstaan en die hek se slot gebreek is. By nadere ondersoek het sy gesien dat die traliehek en die deur oopgeforseer was. Sy het onmiddellik die polisie ontbied.

Nadat Magda en die polisie die gebou binnegegaan het, is daar vasgestel dat niks gesteel is nie, maar net met die kasregister gepeuter is. Die poskantoor is gefynkam vir leidrade en vingerafdrukke is ook geneem om die booswig(te) op te spoor.

Die polisie ondersoek gaan voort.

Die booswig (te) het soveel moeite aangegaan en skade aangerig om net met leë hande op die vlug te slaan, maar tronkstraf wag vir die skelm(s).

Andersyds, moet die sekuriteit by die poskantoor opgeknap word, byvoorbeeld om meer beligting, veiligheidskameras en ‘n alamstelsel aan te bring.

Die polisie sal vir die interim meer patrollies by die poskantoor laat ry totdat die skade herstel is en die veiligheidsmaatreëls by die poskantoor opgeskerp is.

Gedurende die 16 dae van aktivisme vir geen geweld teen vroue en kinders het die gemeenskapspolisiëringsforum en die SAPD Rietfontein kruise vir Nomsa Willemse en Sera Beukes geplant. Met hierdie kruisplant seremonie wou die GPF en SAPD die klem laat val op die kwesbaarheid van vroue en kinders in die gemeenskappe.

Die 11-jarige Nomsa Willemse is sewe jaar gelede verkrag en wreed vermoor en haar geskende lykie is ‘n paar meter van haar ouerhuis ontdek. Tot op hede is haar moordenaar(s) nog op vrye voet. Nomsa se moeder het met ‘n gebroke hart gesterf sonder dat geregtigheid aan Nomsa geskied het. Oom Piet Willemse, met hartseer in sy oë, wonder net oor watter tipe kind Nomsa vandag sou gewees het en verlang so na daardie goue stemmetjie wat vir ewig stil is.

Sera Beukes, ‘n moeder van Loubos, is ses jaar gelede wreed met klippe doodgemaak en haar moordenaar(s) is ook nog op vrye voet. Die mooordenaar(s) het Sera se familie beroof van ‘n moeder en vrou vir haar eggenoot.

Kaptein Andreas, stasiebevelvoerder van SAPD Rietfontein, het by die gemeenskappe gepleit om saam met die SAPD hande te vat om die gemeenskappe veiliger te maak. In beide genoemde gevalle het die stasiebevelvoerder die inwoners uitgenooi indien hulle inligting het oor die moorde om na vore te kom sodat die moorde opgelos kan word.

By die afsluitingseremonie van die 16 dae van aktivisme het Eerwaarde Bezuidenhoudt gepleit dat dit eerder ‘n 365 dae veldtog moet wees. Sy het ook uit die Bybel gedeeltes uitgewys dat vroue oor die eeue ‘n minderwaardige posisie in die samelewing gehad  het. Die vrou se posisie is reg gestel met die geboorte van Jesus.

Verder is daarop gewys dat die vrou uit die sy van die man geskape is en dat hulle in gelyke vennootskap is. Die vername posisie van die man as gesinshoof is uitgelig, maar hy moet juis die posisie gebruik om sy gesin te beskerm, ‘n voorbeeld uit te leef in sy gesin en gemeenskap, en vir sy gesin te sorg.

Verder is ‘n voorspoedige nuwe jaar vir almal toegewens en groter samewerking tussen die SAPD en gemeenskappe bepleit. 

Murder suspects Zonisele Magawu (29), Charles Thompson Mpondomisa (39), Matthews Legodu (49), Richard Hasana (33), Paullis Mvuleni Mgcera (50) and Tsame Frak Baxane (31) appeared before the Postmasburg Magistrate’s Court on Monday 23 January 2017.

According to Captain Philani Nkwalase from the Directorate for Priority Crime Investigation (Hawks) of the SAPS, the matter was referred to the Kimberley High Court for trial starting on 13 March 2017. All six suspects remain in custody as their bail application was denied last year.

The six are facing murder charges relating to the killing of Democratic Alliance (DA) councillor Johannes Baaitjies and his business associate Shupping Nose which occurred in August 2016.

Magawu was arrested shortly after the incidents, Mpondomisa, Legodu and Hasana were arrested in September while Mgcera and Baxane were arrested in October. 

 

Paballelo SAPD lede in die gemeenskapdienssentrum en lede verbonde aan die misdaadvoorkomingseenheid het ‘n besige naweek sedert die Openbare Vakansiedag op 16 Desember 2016 beleef.

Agt sake is geopen by die SAPD en 25 drankverwante sake is aangeteken wat insluit drink in die publiek, oorlas, baklei en dronk.

Daar was 2 huisbrake, 2 aanranding sake met die opset om ersntig te beseer, 1 moord en 1 GDO (geregtelike doodsondersoek).

 

 

MOORD

 

‘n 41 Jarige man is wreed in sy woning te Juliastraat, Paballelo vermoor op 17 Desember 2016 omstreeks 02:05, terwyl ‘n 5 jarige rustig langs hom gelê en slaap het. Die persoon het veelvoudige steekwonde in die nek, kop, oor ribbekas en bo-lyf gehad. Die Speurtak ondersoek die saak en volg sterk leidrade op. Enige persoon wat weet van enige moontlike

inligting word versoek om met Sersant Barry Keyser kontak te maak by 054 338 3960.

 

 

GDO

 

Op 17 Desember 2017 om ongeveer 23:45 het ‘n persoon van Afrikanerstraat, Paballelo met ‘n vrou van 40/45 by die GDS

aangekom en genoem dat hy net hulp soek met die vrou vir ‘n ambulans omrede sy sukkel met asemhaling. Die ambulans is ontbied maar toe die ambulans opdaag het die vrou reeds beswyk. Geen gemene spel word vermoed nie

‘n Geregtelike doodsondersoek sal gehou word om die oorsaak van dood te bepaal.

 

 

DAGGA & MANDRAX & KNIFE FREE CAMPAIGN

 

Die Sosiale misdaad eenheid en lede van die misdaadvoorkomings eenheid het gedurende 16 Desember 2016 ‘n

Knife Free Campaign van stabel gestuur in Paballelo. Verskeie skerp voorwerpe is op beslag gelê saam met dwelm

items soos dagga en TIK pype.

 

Konstabel Leonie Tatushe het ‘n verdagte persoon in Kingstraat genader en tussen sy vingers het hy ‘n kwart mandrax

pil ter waarde van R30 vasgehou. Die verdagte is gearresteer en het reeds in die hof verskyn.  Daar is op die dwelm beslag gelê en ingeboek vir veilige bewaring.

Nog ‘n verdagte persoon is deur Reservis Konstabel Bennie Julius aangekeer en na visentering is twee bankies met

dagga in die persoon se besit gekry. Die verdagte is gearresteer en het reeds in die hof verskyn.  Daar is op dwelm is op beslag

gelê en ingeboek vir veilige bewaring.  Die dagga het 0,010 KG geweeg en het ‘n waarde van R50 gehad.

 

 

TAXI BEWUSMAKING WAS SUKSESVOL

 

Die SAPD van Paballelo se Sosiale misdaadeenheid, onder leiding van AO Brewis en lede van die misdaadvoorkomings

eenheid het saam met die Munisipale verkeer ‘n suksesvolle VPC van stabel gestuur in samewerking met Roadsafety

se kantoor van die Provinsiale gebou onder leiding van Mnr Moller en Lorrain Munnik.  

Taxi oortredings is aangespreek en inligtingsnotas aan taxi eienaars is versprei. ‘n Totaal van 450 “flyers” is uitgedeelen 3 boetes is deur verkeer uitgeskryf.

Die SAPD van Paballelo is trots om met die verkeer ‘n vennootskap te sluit in belang van veiligheid vir die gemeenskap.

 

Northern Cape- Kuruman Businessman, Bathusi Louis Diemeng (39) faces a charge for fraud due to failure to comply with the Municipal regulations.

Diemeng’s company called Omogolo Consulting Service was appointed to supply protective clothing kits to the disaster management service section of John Taolo Gaetsewe District Municipality. A payment worth a total of R52 920.00 was made to the company with the necessary specifications.

 

Upon the delivery of the goods,  after the payments in July 2016, it was discovered that the company deviated from the prescribed specifications and opted for cheaper material and compromised the quality of the required service.

 

He was served with court summons on 9 December, appeared in Kuruman Magistrates Court on 15 December and the matter was postponed to 18 February 2017.