Ken jy dié persoon ?

Community & Police
Typography

Op 07 November 2017 om 18.17 was daar ‘n in-braak by Cherubs Kin-derontwikkelingsentrum op Kathu.
Die persoon het CDs en DVDs, geheuekaarte  as-ook ‘n CD-speler gesteel.
Kontak asseblief die SAPS Kathu by tel. 053 723 9100 indien jy enige inligting het wat met die ondersoek kan help.