19
Sun, Nov
49 New Articles

Noord-Kaap Junior Ope

Club Sport
Typography

Die Noord-Kaap Junior Gholf Ope het vanjaar plaas-gevind op 19 tot 20 Augustus, by Sis-hen Gholf baan in Kathu. Die spelers moes omtrent uit-haal en wys asook baie stamina ge-toon het tydens die twee dae se harde gholf. Die spelers het dit baie geniet en die toernooi was baie suksesvol.

Die Noord-Kaap verteenwoordigers vir die 0/19 SA junior span, in
geen spesifieke volgorde:
Joshua Edwards, Arno Esterhuizen, Gordey Fatkulin( algehele wenner van die toernooi), Ramon
Rabie, Darian Fortune, Willem Gresse en Lyle Pedro.