23
Thu, Nov
42 New Articles

Matriekafskeid 2017 weereens 'n pragaand !

Club Sport
Typography

Hoërskool Kathu het op Vrydag 25 Augustus, hul matriekafskeid gehou.
Die geleentheid was weereens 'n ongeloof-like geleentheid met die tema van Karnaval as dekor. Vanjaar was die geleentheid gehou by die skool. Soos jaarliks was daar baie mense in die gehoor wat die instap van die matrieks kom aanskou het.
Daar was weer pragtige rokke en uitrus-tings te siene. Vanjaar wil dit voorkom of wyn-rooi 'n gunsteling kleur was onder baie asook koningsblou onder die seuns. Welgedaan aan elkeen wat die aand moontlik gemaak het vir die leerders.