18
Sat, Nov
49 New Articles

Dancers get the winning fever

Club Sport
Typography

Dance Fever Studio se kompetisie-span het op 30 September tot 01 Oktober aan die Dance Star kom-petisie se kwalifiserende rondte in Kaap-stad deelgeneem. Leerders moes die nodige standaard toon ten einde te kwali-fiseer om aan die World Dance Masters in 2018 in Porec, Kroasië deel te neem.
Dance Fever Studio het 18 × 1ste plekke, 9 × 2de plekke, 3 × 3de plekke, 1 × 4de plek en 3 × 5de plekke behaal.
47 items het gekwalifiseer om aan die World Dance Master in Kroasië te gaan deelneem, waarvan 7 ook in die A-liga gekwalifiseer het.
Baie geluk aan elke danser wat só hard gewerk het ten einde hierdie prestasies te kon behaal. Die Junior en Senior Elite spanne sal dan in Mei 2018 saam met die Suid-Afrikaanse span na Kroasië toer waar daar teen 32 ander lande meegeding sal word.