23
Thu, Nov
42 New Articles

Tough Fest eerste van vele

Club Sport
Typography

Red Sands Country Lodge het op Saterdag 12 Maart 2016 hul eerste Tough Fest aangebied.‘n 17km bergfietsrit het deelnemers tot die uiterste beproef, maar ook die omgewing se natuurskoon van bo-op die berg laat aanskou!Daar was ook ‘n pretdraf en ‘n 4x4 uitdaging. Vir die kinders was daar ‘n skattejag en die aand is daar heerlik gedans.Daar was ook verskeie buitelug- en avontuurstalletjies. Die splinternuwe Toyota Hilux is by die geleentheid uitgestal en feesgangers kon dit op die 4x4 roete gaan toetsbestuur!Dit beloof om ‘n jaarlikse instelling op Red Sands te word! Die heel eerste Tough Fest op Red Sands het deelnemers beproef en vermaak!