Pendoring Stalle Herfs Dresseer Pretskou

Club Sport
Typography

Hooffoto's bo:

Jade Gerber, 2de plek in Introductory Level op Baruch (links) en Megan Gerber, 1ste in Walk 3 op Baruch.

Kathu Perdeklub het die naweek van 21 Mei 2016 deelgeneem aan die Pendoring Stalle Herfs Dresseer Pretskou. Die jong ruiters het baie goed presteer, om nie van die perde, veral Baruch, te praat nie.

Lelani Holtzhausen, 4de plek in Preparatory A op Baruch.

Vicki Gerber, 1ste plek in walk 3 lead reign op Baruch.

Hesmarie Eksteen, 3de in Prepatory A en 1ste in walk 4 op haar perd Spirit.

Anike de Villiers, 1ste plek in Walk 2 lead reign op Spirit.

Die meer ervare ruiters het ook goed prestreer. Rachel Gutowski-Holtzhausen, 1ste plek. (RRS-Riding School Afrigter) op Baruch.

Angelique Bothma, 2x 4de Plekke op haar perd Troy.

Sonja Mostert, 2x 2de plekke en 1x 1ste Plek op haar perd Roes.