17
Tue, Oct
42 New Articles

Kwêla besoek Kathu

Hoogtepunte / Highlights
Typography

Kwêla het Laerskool Kathu op Vrydag 24 Februarie 2017 besoek en vir Mnr Kudu Smit verras met 'n nominasie as Inspirerende Onnie. Oud-leerders van hom het hom later ook verras met staaltjies van jare se inspirasie. Hou gerus die kassie op 8 Maart 2017 dop. Mnr Kudu het later gesê hy wens dat elke onderwyser, wat daardie ekstra myl stap, so 'n groot blyk van waardering mag beleef.