F l a s h m o b !

Hoogtepunte / Highlights
Typography

Op Saterdag, 5 Maart 2016, het 'n Flashmob Kathu getref. Dance Fever Studios, het in samewerking met Willie Venter, 'n groot flashmob gehad wat  in die Kathu Village Mall en die Kathu Heritage Mall gedans het. Daar was hordes kinders en ook baie vreugde.
Willie sê dat kinders wat dans, verstandelik en fisies gelukkiger is as die normale kind omdat hulle meer gesond en aktief is.