Span saam vir Loslitdag 2016

Nasionaal / National
Typography

Maak jou reg vir Loslitdag 2016! Die tema vir 2016 is so pas aangekondig: Span saam! Loslitdag vind vanjaar op Vrydag 2 September plaas. Suid-Afrikaners is gek na sport en vanjaar is ‘n groot sportjaar: die Olimpiese en Paralimpiese Spele vind later in die jaar plaas. Loslitdag val met die aangeleenthede saam. Ons vra dat die publiek ons spanne ondersteun en terselftertyd ook persone met gestremdhede ondersteun.