23
Thu, Nov
42 New Articles

‘n Drukkie in die oggend...

Skole Nuus / School News
Typography

‘n Appel ‘n dag laat dalk die dokter wag, maar om met ‘n drukkie by die skool verwelkom te word, sorg beslis vir ‘n glimlag. Leerders by Curro Kathu is op Vrydagoggend 9 September 2016 bederf met drukkies en suigstokkies vanaf Meneer Conradie en personeel. Leerders is verwelkom by hul ouers se voertuie. Curro Kathu is game changers en maak 'n verskil in elke leerder se lewe. Curro het op hierdie sonnige dag 'n glimlag op elkeen se gesig gesit. Foto’s: Sulette du Bruin