25
Sun, Jun
42 New Articles

23 Jaar – 100 % Slaagsyfer

Skole Nuus / School News
Typography

Nog ‘n jaar – nog ‘n mylpaal. Hoërskool Olifantshoek, Akademie vir CVO is baie trots op ons Gr 12’s van 2016.

Hierdie kandidate het ongelooflik presteer. In vyf van hulle vakke het hulle die nasionale gemiddeld van die IEB oortref.

Baie baie geluk. Julle maak ons trots!

 

Mari Pieterse, Lourens van Heerden en Hendriëtte Nell.