Playball besoek Sishen Laerskool

Skole Nuus / School News
Typography

Playball het op Dinsdag 14 Februarie 2017 'n draai by Sishen Laerskool gemaak om die leerders bal- en ander sportvaardighede te leer. Die leerders het dit baie geniet en hul vaardighede sommer speel-speel opgeknap.