17
Tue, Oct
42 New Articles

Uitvoerende Kunstespan

Skole Nuus / School News
Typography

Hierdie drie leerders, Joane Long-land, Bianca, Barnard en Anke Barnard, het op 04 Februarie 2017 provinsiale dansoudisies afgelê en gekwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse Kampioenskap-pe vir Uitvoerende Kunste, wat van 31 Maart 2017 tot 09 April 2017 by Nasrec, Johannesburg gaan plaasvind. Die Ka-thu Gazette wens julle baie voorspoed toe.