Aanstelling by Rietfontein Skool

Skole Nuus / School News
Typography

Juffrou Prudence Visagie, 'n oudleer-der van Hoërskool Carlton van Heerden in Upington, is met ingang 1 Maart 2017 by Rietfontein Gekombineerde Skool aangestel. Sy het haar B.Ed studies aan die NIHE in 2016 voltooi. Hierdie gron-slagfase onderwyseres sal  vir graad 1B verantwoordelik wees. Graag word hierdie beginnersonderwyser alle sterkte toegewens vir haar pad in die onderwys.

Notice

Dear Readers Please take note of Our annual shut down.

Closing 8 December 2017

Opening 08 January 2018

Season's greetings to you all !