17
Tue, Oct
42 New Articles

Geluk Mnr Eddie

Skole Nuus / School News
Typography

Mnr. Eddie Conradie het op Vrydag, 19 Mei, sy spesiale dag gevier saam met al die leerders en personeel van Curro Kathu.  Die leerders het hom verwelkom deurdat hul vir hom gesing het en die oggend piekniek saam met hom kon hou op die skool se speelterrein. Die leerders en personeel waardeer hul skoolhoof baie en wens hom 'n geseënde jaar toe. Mnr. Eddie Conradie saam met van die Curro leerders tydens die oggend se verrigtinge.