Dans

Skole Nuus / School News
Typography

Die dansers van Curro Kathu is verkies om in die finaal van KykNet se “Dans in jou taal”; kompetisie deel te neem. Die kompetisie vind plaas die naweek van 25 Augustus in Pretoria. Die dansers, in geen spesifieke volgorde, is Hayley Adamson, Anke Bar-nard, Marinel Kruger, Dannielle Coetzee, Minette Lambrecht, Joane Longland en Bianca Barnard.