23
Thu, Nov
42 New Articles

Eisteddfod

Skole Nuus / School News
Typography

Van die deelnemers was vir die eerste keer in hul lewens op die verhoog, en dit op 'n bloedjong ouderdom van 3 jaar! Die mei-sies het altesame 75 silwer, 9 goud, en 2 diploma sertifikate verwerf.
Die twee beste presteerders by die Eisteddfod was Zoë Lombaard wat 'n Diploma vir haar klopdans, en Danelle Venter wat 'n diploma vir haar moderne ballet dans verwerf het. Saam met die Eisteddfod het twee junior groepe deur gedring na Kyknet se Dans in jou Taal se finale rondte te Irene Pretoria. Dit was 'n baie groot geleentheid en die ballerinas het hul gate uit geniet. Die opnames van die program sal binnekort op Kyknet kanaal 144 uitgesaai word.