18
Sat, Nov
49 New Articles

Curro se eerste matriekafskeid

Skole Nuus / School News
Typography

Vanjaar het Curro Kathu hul eerste matriekklas sedert hul in 2015 hul deure geopen het. Hulle het du sook so 'n besonderse matriekafskeidsfunksie gehou wat op 21 September, plaasgevind het . Die tema was 'n maskerbal. Die skoolsaal was omskep in 'n kleur-volle aand, met maskers op som-mige stoele en mooi draperings van-uit die saal se dak.
Die groep leerders, altesaam 12 matrieks, het vanaf sesuur by die instap area begin opdaa. Hier het el-ke paartjie die voorreg gehad om oor 'n spesiaal geboude oprit te stap en hul pragtige uitrustings af te wys. Die aand het baie goed verloop en almal het die funksie terdeë geniet.
Baie geluk aan die skool met hul heel eerste groep matrieks. Die leer-ders het baie spoggerig en stylvol gelyk. Sterkte vir die laaste stukkie van die leerders se skoolloopbaan.