18
Sat, Nov
49 New Articles

Deben en Olifantshoek Matriekafskeid

Skole Nuus / School News
Typography

Op Vrydag 13 Oktober, het Hoërskool Gama-gara en Hoërskool Langeberg hul jaarlikse ma-triekafskeid aangebied. Leer-ders van die skole het aan die Kathu Gazette foto's gestuur van hoe deftige hulle gelyk het.

Leonie Hantise,
uitgevat in 'n
koningsblou
rok geskep deur
Glitzy Glam.