First day at school : Laerskool Kathu

Skole Nuus / School News
Typography

Die skole het vanjaar op Woensdag 17 Januarie 2018 geopen en het honderde graad 1-leerders - almal baie opgewonde oor hul nuwe skole, uniforms, klasse, ens. Die Kathu Gazette het besoek afgelê by van die dorp se skole.
Baie sterkte aan al die onderwysers en leerders. Mag hierdie jaar groot dinge inhou vir elkeen van julle en mag die skole aanhou om so goed te pres-teer.

Laerskool Kathu se groot groep graad 1's vir 2018 tydens hulle heel eerste saalby-eenkoms. Die skool het om en by 8 klas-sies. Baie sterkte aan die nuwe groep leer-ders asook aan die onderwysers en die leerders se ouers.