Hoërskool Kathu ~ Puik graad 12 uitslae !

Skole Nuus / School News
Typography

Hoërskool Kathu is baie trots op hul uitstekende graad12 uitslae van 2017. Die 132 graad 12  leerders het 'n slaagsyfer van 81,1%.  99 Leerders kwalifiseer vir nagraadse studie. Annine en Nico het A gemiddelde (80-100%) behaal, terwyl die volgende 5 leerders almal 'n gemiddelde B-simbool behaal het (70-79%):
79%):
Christo Erasmus, Arno Esterhuysen, Ruando van Rooy, Given Sikenete en Courtney Manuel.
Die skool het verder die fenominale prestasie behaal om een leerder onder die Top 20  en een leerder onder die Top 10 van die hele Noord-Kaap te hê. Baie geluk !