So baie tweelinge !

Skole Nuus / School News
Typography

Vanjaar se tweelinge vanuit die graad 1 groepe van Laerskool Kathu. Die leerders in die agterste ry van links na regs: Khanimambo Mashele, Masungulo Mashele, Tamiya Strong, Tamron Strong, AJ Kotzé en Nina Kotzé. Voor van links na regs: Chane van Lyleveld, Abram van Lyleveld, Omolemo Tanki en Olerato Tanki.