Pragtige matriek afskeidsaande 2018

Skole Nuus / School News
Typography

Op Woensdag 25 April 2018, is Hoër-skool Kathu en Hoërskool Daniëlskuil se matriekafskeidsfunksies aangebied. Kathu Gazette het gevra dat persone fo-to's kan aanstuur van hoe mooi hulle gelyk het. Hier is 'n paar leerders se foto's. Hulle het almal pragtig ge-lyk vir hul groot aand. Dan-kie aan elkeen wat foto's gestuur het. Skole wie se matriekafskeid nog gaan plaasvind, kan foto's met name en vanne aanstuur na nuus@kathugazette.co .za

Op Woensdag 25 April 2018, is Hoër-skool Kathu en Hoërskool Daniëlskuil se matriekafskeidsfunksies aangebied. Kathu Gazette het gevra dat persone fo-to's kan aanstuur van hoe mooi hulle gelyk het. Hier is 'n paar leerders se foto's. Hulle het almal pragtig ge-lyk vir hul groot aand. Dan-kie aan elkeen wat foto's gestuur het. Skole wie se matriekafskeid nog gaan plaasvind, kan foto's met name en vanne aanstuur na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. .za