Noord-Kaap Netbal

Skole Nuus / School News
Typography

Die volgende twee dogters van Curro Kathu is gekies vir die Noord-Kaap Robyne netbalspan. Shireen Whitehead (links) en Demi Macvay (regs). In die middel verskyn Juffrou Nelia Strauss.