Mooi oomblikke van Mnr en Mej Laerskool Kathu

Skole Nuus / School News
Typography

Tydens die aand van Meneer en Mejuffrou Laerskool Kathu se kroning wat op Dinsdagaand, 8 Mei, gehou is het die deelnemers geleentheid gehad om verskeie mooi en oorspronklike uitrustings aan te trek. Hier volg 'n paar hoogtepunte van die aand. Die wenners was “Principals choice: Boitshepo Mafura, Meneer Macho, Zander Steenkamp, Meneer Sjarmant, Jano du Plessis, Mejuffrou Persoonlikheid, Shakeera Geweld, Mejuffrou Fotogenies, Lynné van Wyk, Tweede Prins, Wenzel Hibert, Eerste Prins, Jacques Kuhn, Meneer Laer-skool. Stephan Brits, Tweede Prinses, Sharike Roussouw, Eerste Prinses Krissie Cloete en Mejuffrou Laerskool, Marga van Zyl.
Die Laerskool bedank graag hul bor-ge: Emodels Kathu, Spur, Trappers, Wimpy, Marinell Beauty Salon, Alba-tross, DoringDraad Deben, Beauty for Ashes Salon, Spar en Hettie du Ples-sis. Dankie dat julle die mooi aand moontlik gemaak het.