Ribbetjiebraai Koning aangewys

Skole Nuus / School News
Typography

Op 27 April 2016, het Hoërskool Kalahari ‘n ribbetjiebraai kompetisie gehou as ‘n fondsinsameling vir die graad 11’s en 12’s.

Dit was om die einde van ‘n lang dag se sport teen De Aar af te sluit.

Die Ribbetjiebraai Koning is gekroon as Dirkie Spies jr. in graad 12, 2de plek is behaal deur Billy Slabbert (graad 12) en 3de plek het gegaan aan Dr Wiid.

Dirkie Spies jr.

Billy Slabbert.

Bea Wiid ontvang prys namens haar pa.