29
Sat, Apr
80 New Articles

Mrs. Charlotte Ramonnye (subject advisor ZFM) with the winner from our town Postmasburg Precious Janelle Nero.

 

The Bee Spelling Competition, which kicked off on 11 August 2016 in Postmasburg as an initiative of mrs. Charlotte Ramonnye (EMS Subject Advisor ZFM), ended on a high note for ZF Mcgawu district, as the winner of the competition comes from ZFM - Postmasburg.

The initial stages of the competition in the district involved more than 250 learners from 19 different schools. The Provincial Competition took place in Upington on 31 October 2016 and the venue was at Simbruner Primary School who hosted the Provincial Spelling Bee Competition. BASA (Banking Association of South Africa) and Anglo American Kolomela Mines were among the sponsors.

It was a spelling competition, for learners from grade 7 – 9, and was aimed at Economic and Management Science (EMS) to help the learners with spelling in this subject. The Provincial Competition included 51 competitors from 19 schools.

The first three winners are: 1. Precious Janelle Nero (gr. 9) from Ratang Thuto High School Postmasburg ZF Mcgawu district. 2 . Orapeleng Hans (gr. 8) from Holihlahla High School Warrenton Frances Baard District. 3. Phemelo Lekgoba (gr. 9) Baiteredi High School Kuruman John Taolo District.  

Out of the Top Ten competitors seven received bronze medals. Trophies and other prizes were given to the first three winners

Looking back, mrs. Ramonnye said it that it was a fruitful and satisfying project which meant a lot to learners in EMS and gave them exposure in the spelling field which can give them more confidence if future.

 

Op Woensdag 26 Oktober 2016, het Laerskool Kathu se leerders, van graad 1 tot 7, aan die Postmasburg Eisteddfod deelgeneem. Dit was voorwaar ‘n dag propvol puik prestasies. Onder hierdie uitstaande prestasies, pronk daar heelwat goud+++ toekennings. Dit is opsigself ‘n toonbeeld van harde werk, goeie afrigting en deursettingsvermoë. Die skool is baie trots op elkeen van hierdie leerders, wat kultuur en die liefde daarvoor, so kan uitleef. Julle is voorwaar edelgesteente-ambassadeurs vir Laerskool Kathu. Die kultuurbus het met ‘n goue oes terug gekeer huis toe.  

 

Graad 1 tot 3, heel agter: Chanél du Plessis, Sue-Maré Strydom en Hester Viljoen (die afrigter). Graad 3, agter: Danica Roux (goud+++), Shani Steenkamp (goud+), Esri du Plessis (goud+++), Catherine Griessel (goud+), Riané Gray (goud++), Toors Bezuidenhout (goud) en Henré Nel (goud+++). Heel regs in die middelste ry: Alienne Van Rensburg (goud+). Graad 2, middel:  Maggi Basson (goud+++), Jani Coetzer (goud+++), Kaylie Smit (goud+++), Tegan Furter (goud++), Annika Greyvenstein (goud++) en Milandi van Eck (goud++). Graad 1, voor: Schalk van Sittert (goud+), Pierre-Henri Human (silwer+), Danelle Thomas (goud++), Limari Fleming (silwer), Elri van Vuuren (goud), Carmen Engelbrecht (goud), Altus van Zyl (goud+++) en Estiaan van Rensburg (goud+++). Foto: Hettie du Plessis

 

Ancy de Jager en die OOV-span.

 

Pikkie Pret het op Woensdag 2 November 2016 hul jaarlikse kunsuitstalling by Pikkie Pret se skoolgronde gehou. Dit was 'n spog geleentheid met seker dié mooiste nog kunswerke op uitstalling: Ons Pikkies se eie unieke kunswerke. Ouers en personeellede het heerlik saamgekuier en smullekker eet - en drinkgoed in 'n ontspanne atmosfeer geniet. Dankie aan ons ons Pikkie Pret maatjies  vir jul pragtige kunswerke, ouers vir jul betrokkenheid en aan Ancy de Jager en die OOV-span wat van  die aand 'n wonderlike sukses gemaak het. Dankie aan Annelize Cockroft vir die raam van skilderye.

 

Die skilderye.

‘n Klompie van Hoërskool Olifantshoek Akademie vir CVO het die eksterne Conquesta-eksamen afgelê en hulle besonders goed van hul taak gekwyt. Micke-Mari Deetlefs (Gr. 1) – Platinum vir Afrikaans (95%) en lewensvaardigheid (95%), Goud vir Wiskunde (75%) en Silwer vir Engels. Wian Joubert (Gr.5) – Koper vir Wiskunde, Engels en Natuurwetenskap. Melincke Deetlefs (Gr.4) – Diamant vir Afrikaans (77%) en Silwer vir Wiskunde en Engels. Ruben Meiri (Gr.4) – Platinum (90%) vir Afrikaans en Koper vir Wiskunde. Jacoline Becker (Gr. 3) - Platinum vir Afrikaans (92%), Wiskunde (88%) en Engels (88%).