20
Fri, Oct
42 New Articles

Die babas en 2-jariges bons dat dit gons.

 

 

Sonstraaltjie Kleuterskool het op Vrydagaand 28 Oktober 2016 ‘n Lollos konsert aangebied. Die program is afgeskop deur die babas en 2-jariges met “Bons dat dit gons”, gevolg deur “Tannie met die rooi rokkie” deur die 3-jariges. Die 4-jariges het “Spring op” en “Stapsoldaatjie” opgevoer. Daarna was dit die 5-jariges se beurt met “Shongologo” en “Dae van die week”. Die aand is afgesluit met die 5-jariges se gradeplegtigheid, waar elke leerder ‘n foto in sy toga saam met Lollos kon neem.

 

Mej Hoërskool Daniëlskuil, Chandré Chotia (middel), saam met haar prinsesse - Eerste Prinses, Keenan Vries en Tweede Prinses, Madré Arendse. Foto: Asjas Foto’s

Mrs. Charlotte Ramonnye (subject advisor ZFM) with the winner from our town Postmasburg Precious Janelle Nero.

 

The Bee Spelling Competition, which kicked off on 11 August 2016 in Postmasburg as an initiative of mrs. Charlotte Ramonnye (EMS Subject Advisor ZFM), ended on a high note for ZF Mcgawu district, as the winner of the competition comes from ZFM - Postmasburg.

The initial stages of the competition in the district involved more than 250 learners from 19 different schools. The Provincial Competition took place in Upington on 31 October 2016 and the venue was at Simbruner Primary School who hosted the Provincial Spelling Bee Competition. BASA (Banking Association of South Africa) and Anglo American Kolomela Mines were among the sponsors.

It was a spelling competition, for learners from grade 7 – 9, and was aimed at Economic and Management Science (EMS) to help the learners with spelling in this subject. The Provincial Competition included 51 competitors from 19 schools.

The first three winners are: 1. Precious Janelle Nero (gr. 9) from Ratang Thuto High School Postmasburg ZF Mcgawu district. 2 . Orapeleng Hans (gr. 8) from Holihlahla High School Warrenton Frances Baard District. 3. Phemelo Lekgoba (gr. 9) Baiteredi High School Kuruman John Taolo District.  

Out of the Top Ten competitors seven received bronze medals. Trophies and other prizes were given to the first three winners

Looking back, mrs. Ramonnye said it that it was a fruitful and satisfying project which meant a lot to learners in EMS and gave them exposure in the spelling field which can give them more confidence if future.

 

Ancy de Jager en die OOV-span.

 

Pikkie Pret het op Woensdag 2 November 2016 hul jaarlikse kunsuitstalling by Pikkie Pret se skoolgronde gehou. Dit was 'n spog geleentheid met seker dié mooiste nog kunswerke op uitstalling: Ons Pikkies se eie unieke kunswerke. Ouers en personeellede het heerlik saamgekuier en smullekker eet - en drinkgoed in 'n ontspanne atmosfeer geniet. Dankie aan ons ons Pikkie Pret maatjies  vir jul pragtige kunswerke, ouers vir jul betrokkenheid en aan Ancy de Jager en die OOV-span wat van  die aand 'n wonderlike sukses gemaak het. Dankie aan Annelize Cockroft vir die raam van skilderye.

 

Die skilderye.

The Department of Sport & Recreation’s National Youth Camp from 1 October—8 October 2016 at Warrenton was a life changing experience where the learners learned how to lead their communities, serve our country and bring nations together.

They learned about other languages and cultures and on 7 October 2016 they officially graduated as National Trailblazers. They all received certificates and blazers.

They want to unify the Nation and fly our flag with pride.

We are looking forward to see their leadership in our school and community and we cannot wait for the positive change they can bring to our school.

 

Attendees of the Youth Camp, back: Lindokutile Ngogodo, Boikanyo Matsipane, Oatile Shuping, Tlotlo Mosimayane. Front: Thato Greeff, Vuelwa Nyembe, Dimpho Madito, Queen Mokgosi.

Op Woensdag 26 Oktober 2016, het Laerskool Kathu se leerders, van graad 1 tot 7, aan die Postmasburg Eisteddfod deelgeneem. Dit was voorwaar ‘n dag propvol puik prestasies. Onder hierdie uitstaande prestasies, pronk daar heelwat goud+++ toekennings. Dit is opsigself ‘n toonbeeld van harde werk, goeie afrigting en deursettingsvermoë. Die skool is baie trots op elkeen van hierdie leerders, wat kultuur en die liefde daarvoor, so kan uitleef. Julle is voorwaar edelgesteente-ambassadeurs vir Laerskool Kathu. Die kultuurbus het met ‘n goue oes terug gekeer huis toe.  

 

Graad 1 tot 3, heel agter: Chanél du Plessis, Sue-Maré Strydom en Hester Viljoen (die afrigter). Graad 3, agter: Danica Roux (goud+++), Shani Steenkamp (goud+), Esri du Plessis (goud+++), Catherine Griessel (goud+), Riané Gray (goud++), Toors Bezuidenhout (goud) en Henré Nel (goud+++). Heel regs in die middelste ry: Alienne Van Rensburg (goud+). Graad 2, middel:  Maggi Basson (goud+++), Jani Coetzer (goud+++), Kaylie Smit (goud+++), Tegan Furter (goud++), Annika Greyvenstein (goud++) en Milandi van Eck (goud++). Graad 1, voor: Schalk van Sittert (goud+), Pierre-Henri Human (silwer+), Danelle Thomas (goud++), Limari Fleming (silwer), Elri van Vuuren (goud), Carmen Engelbrecht (goud), Altus van Zyl (goud+++) en Estiaan van Rensburg (goud+++). Foto: Hettie du Plessis