19
Sun, Nov
49 New Articles

Kleure atletiek by Hoërskool Olifantshoek, CVO Kalahari & Bergvesting

Skolesport / School Sport
Typography

Op 27 Januarie 2017 het Spanwerk (3 skole – 2 spanne) 'n blou span en die bloedrooie's van 0/6 tot o/19 meegeding in velditems sowel as baanitems. Op die pawiljoen was daar gesing en geondersteun. Daar is met groot ywer deelgeneem, rekords is gebreek en die atmosfeer was ongelooflik. Daar was heerlike eetgoed soos, braaivleis, pannekoek en kerrie en rys. Die dag was uitstekend beplan en was 'n groot sukses.