Interskole Rugby & Netbal

Skolesport / School Sport
Typography

Op Saterdag 25 Maart 2017 het daar vriendskaplike netbal en rugby wedstryde plaasgevind tussen laerskole van Kathu en skole van Uping-ton, Postmasburg, Lime Acres, Daniëls-kuil, Hotazel en Black Rock by die Sivos sportgronde, sowel as by Curro Kathu. Elke span het twee wedstryde gespeel. Laerskool Kathu was die gasheerskool van hierdie suskesvolle geleentheid.

Notice

Dear Readers Please take note of Our annual shut down.

Closing 8 December 2017

Opening 08 January 2018

Season's greetings to you all !