23
Thu, Nov
42 New Articles

Landloop skop af met woema

Skolesport / School Sport
Typography

Op Vrydag 24 Maart, het 'n klompie skole aan Laerskool Kathu se sportdag deelgeneem en was daar altesaam 146 leerders.  Die leerders het lang asems gehad en volhard en uitstekend gevaar.  'n Klomp van Laerskool Kathu leerders het baie goeie tye gehad.  Dankie aan die volgende skole wat deelgeneem het Curro, LS Seodin, Noord-Kaap LS, LS Lime Acres en LS Kathu.