Kathu vs Kalahari Sportdag

Skolesport / School Sport
Typography

Groot sport het op Saterdag, 13 Mei, plaasgevind by Buco sport-gronde met Hoërskool Kathu vs Hoërskool Kalahari tydens vanjaar se interskole in Kathu.
Die uitslae van Hoërskool Kathu was as volg: Sokker gelykop 3 - 3, Skaak wen 1 - 0, Gholf wen 1 – 0, Tennis wen 1 – 0, Hokkie eerste seunspan verloor 2 – 1, Hokkie tweede dogter-span gelykop 0 – 0, Hokkie eerste dogterspan wen 2 – 1, netbal 0/14 A verloor 7 – 10, 0/15 A verloor 3 – 21, 0/17 A wen 19 – 15, 0/19 B wen 17 – 15, 0/19 A verloor 20 – 22, rugby 0/15 B wen teen Hotazel 36 – 14, 0/15 A verloor 7 – 15, 0/17 A wen 36 -15 en 0/19 A verloor 7 – 41.
Baie geluk aan al die spanne en deelnemers wat deelgeneem het asook aan die spanne wat gewen het.