18
Sat, Nov
49 New Articles

Curro gholfdag sorg vir groot gees!

Skolesport / School Sport
Typography

Curro Kathu se gholf dag het plaasgevind op Vrydag, 15 Septem-ber. Deelnemers en spanne het vroeg-oggend afgeslaan en die dag op 'n hoë noot begin. By verskeie watergate was daar borge wat verversings en versnaperinge reg gehad het vir die spe-lers soos hulle verby gekom het. Na die tyd was dit ook die prys-uitdeling. Die eerste plek wenners was die span van Kathu Auto Spares F. Mulder, M. Mulder, A.Ryan en A.Toy met 'n telling van 96, tweede plek wen-ners was die span van die Barber Shop J. Kruger, J. Brink, M. Nel en W. de Klerk met 'n telling van 93, derde plek wenners was die span van Tri Bake R. van den Bergh, A. van Eck, P. Heyneke en W. Alberts met 'n telling van 92, vierde plek wenners was die span van Mica Mining A. van Rooyen, H. Es-pach, Polla en R. Hat-tingh en die vyfde plek het gegaan aan Curro /Duin-in-die-weg R. Mouton, N. Kriel, R. Louw en L. Louw. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en bygedra het tot die sukses van die gholf dag. 'n Veiling was ook gehou om die geleent-heid mee af te sluit. Mnr  A van Rooyen het die bekende rugby-speler Alwyn Hol-lenbach van die Lions se getekende trui ge-koop.