18
Sat, Nov
49 New Articles

Noord-Kaap swemspan

Skolesport / School Sport
Typography

Willem Coetzee, van Hotazel Kollege, is verkies om as deel van die Noord-Kaapse swemspan aan die Internasionale kampioenskappe deel te neem. Hy is gekies vir die 50m en 100m Vryslag asook die aflosspan. Die byeenkoms het plaasgevind op 4 November 2017 te Sasolburg. Baie geluk Willem.