18
Sat, Nov
49 New Articles

Curro danser verwerf erekleure

Skolesport / School Sport
Typography

Bianca Barnard, 'n leerder van Curro Kathu, het erekleure vir dans ontvang asook die volgende prestasie behaal: FDSA (Finnish Dance Sport Assosiation)  Vrystaat kleure in Moderne Dans en tweede plek in 'Musical Theatre'.
Sy het die Noord-Kaap by die SA kam-pioenskappe verteenwoordig en ontvang 6 goue, 6 silwer en 2 brons medaljes. Sy word ook gekies vir SA-span wat Suid-Afrika sal verteenwoordig by die wêreldkampioen-skappe in 2017/2018. Bianca kwalifiseer om in 2018 aan die World Dance Masters in Kro-asië te gaan deelneem. By 'n onlangse kom-petisie het sy sewe eerste plekke verower.
Baie geluk aan dié talentvolle danseres.