SAJCC deelnemers

Skolesport / School Sport
Typography

Hierdie vier leerders van Curro Kathu het aan beide die span byeenkomste en individuele byeenkomste deelgeneem by die South African Junior Chess Cham-pionship (SAJCC). Hulle was ook die enigste leerders van Kathu wat  deelgeneem het. Daar was altesame sowat 2600 deelnemers. Die kompetisie was baie sterk, maar tog het die leerders baie goed presteer.