HS Meisies krieketspan blink uit

Skolesport / School Sport
Typography

Hoërskool Kathu het tweede in die Noord-Kaap kompe-tisie gekom met hul meisies o/19 krieketspan wat ook on-der andere Hoërskool Noord-Kaap gewen het. Christelle van Rensburg was die beste kolwer van die reeks met 'n gemiddeld van 47 lopies. Om tweede in die Noord-Kaap te eindig in hul eerste seisoen, is fantasties! Baie geluk aan die meisies en hul afrigters.