Kathu Laerskool atlete dring deur na JTG byeenkoms

Skolesport / School Sport
Typography

Laerskool Kathu het vanjaar beson-der goed gevaar by die JTG Atletiek Kampioenskappe. Die volgende atlete neem op 2 Maart deel in Kimberley aan die Noord-Kaap Atletiek Kampioen-skappe. Op die foto in geen spesifieke volgorde: Rifai Beukes (afwesig), Megan Lombaard, Lenica Jooste, Jaco Beukes, Roxanne Matthews, Nikita Reyneke, Chamelda Thomas, Gillermo Tyres, Miné du Plessis, Jenne-Lee le Roux, Sharike Rossouw, Ceres van Jaarsveld en inlas Carlo Booysen. Baie sterkte en baie geluk ook met hierdie prestasie, mag julle die volgende kampioenskap baie geniet en net julle beste gee!