Curro & Danielskuil Interskole

Skolesport / School Sport
Typography

Curro Kathu en Hoërskool Daniëlskuil meet kragte teen mekaar dié naweek op 16 en 17 Maart. Dit is in skole tyd die naweek en almal bou gees en doen hulle laas-te voorbereidings vir die groot geleentheid. Baie sterkte aan beide skole, mag elke span en speler hulle beste gee en die groot geleent-heid baie geniet.